Leesplan inligting

God Is My VaderVoorbeeld

God Is My Father

DAG 5 VAN 10

God kom altyd sy beloftes na. Hy is getrou en betroubaar.



Die Bybel vertel baie verhale van God se beloftes aan sy kinders. Elke belofte het waar geword! God is getrou om sy beloftes aan jou ook na te kom, want jy is sy kind wanneer jy in Jesus glo en Hom volg.



In jou wagperiode om God se beloftes te sien waar word, kan jy aan Anna en Simeon dink. Hulle het gewag totdat hulle baie, baie oud was, maar hulle het geweet dat God sy belofte sal nakom dat hulle die baba Jesus sal ontmoet. En Hy het!



Bespreek: Hoe dink jy het Anna en Simeon opgetree terwyl hulle vir God gewag het om sy belofte na te kom? Hoe kan jy optree terwyl jy wag?



 


Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

God Is My Father

Sommige kinders ken hul aardse pa's; ander nie, maar ons almal kan die beste Pa in die wêreld leer ken — God, ons hemelse Vader! Vir ouers: jou kind sal 'n meer omvattende begrip van elke dag se leesstof en vrae hê as jy...

More

Ons wil graag vir LifeKids bedank dat hulle hierdie plan voorsien het. Vir verdere inligting besoek asseblief: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid