Leesplan inligting

God Is My VaderVoorbeeld

God Is My Father

DAG 1 VAN 10

Daar is altyd meer en meer van my Vader se goedheid en liefde.



Nog voordat God die wêreld geskep het, het Hy geweet dat die mensdom gaan sondig. Jou foute verbaas Hom dus nie! God het van die begin af 'n plan gehad. Hy het Jesus as 'n baie spesiale Kersgeskenk gestuur. Enige mens, op enige plek, wat glo dat Jesus God se Seun is; wat Hom vra om hul sondes te vergewe en Hom aanneem as hul leidsman, word in God se familie aangeneem.



Bespreek: Hoekom dink jy het God 'n plan gemaak sodat jy deel van sy familie kon word?


 


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

God Is My Father

Sommige kinders ken hul aardse pa's; ander nie, maar ons almal kan die beste Pa in die wêreld leer ken — God, ons hemelse Vader! Vir ouers: jou kind sal 'n meer omvattende begrip van elke dag se leesstof en vrae hê as jy...

More

Ons wil graag vir LifeKids bedank dat hulle hierdie plan voorsien het. Vir verdere inligting besoek asseblief: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid