Leesplan inligting

Onthou Alles Wat God Gedoen HetVoorbeeld

Remembering All God Has Done

DAG 4 VAN 5

Die nagmaal is 'n daad van herinnering. In Lukas 22:19 sê Jesus: "Dit is my liggaam wat vir julle gegee word. Gebruik dit tot my gedagtenis." Wanneer ons aan die nagmaal deelneem, herinner dit ons aan die volmaakte offer wat Christus aan die kruis vir ons sondes gebring het. Ruim vandag tyd in om aan Christus se offer herinner te word. Dit is as gevolg van sy dood en opstanding dat jy 'n nuwe lewe het, moet dus nooit die volmaakte offer vergeet wat Christus om jou onthalwe gebring het nie. Jou toekoms is vir altyd verander. As jy gemaklik daarmee voel, neem vandag aan die nagmaal deel. Terwyl jy die heilige sakrament van die nagmaal gebruik, doen wat Jesus beveel het en dink aan Hom.
Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Remembering All God Has Done

Dit is vir ons 'n natuurlike neiging om na die toekoms te kyk, maar ons moet nooit van die verlede vergeet nie. Hierdie plan is geskep om jou oor 'n periode van vyf dae te herinner aan alles wat God gedoen het om jou die...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid