Leesplan inligting

Onthou Alles Wat God Gedoen HetVoorbeeld

Remembering All God Has Done

DAG 3 VAN 5

Psalm 91 is 'n Psalm oor God se getrouheid. In hierdie Psalm lees ons dat God ons toevlug is, ons veilige vesting, Hy red en beskerm ons. Hierdie Psalm kom eenvoudig neer op die volgende feit: God is altyd getrou, ongeag die omstandighede. Hy is teenwoordig in goeie en slegte tye. Hy is selfs daar wanneer dit nie so voel nie. Almal se reis in die lewe is verskillend, namate hulle in Christus groei, maar God se getrouheid bly dieselfde. Hoe het jy God se getrouheid in jou lewe ervaar? Neem vandag 'n oomblik om God se getrouheid tot dusver in jou lewe te onthou en hoe dit jou tot oorgawe gelei het deur die verskillende stadiums van jou lewe. Dank God vir sy getrouheid en vind rus in die wete dat Hy altyd daar sal wees vir jou.
Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Remembering All God Has Done

Dit is vir ons 'n natuurlike neiging om na die toekoms te kyk, maar ons moet nooit van die verlede vergeet nie. Hierdie plan is geskep om jou oor 'n periode van vyf dae te herinner aan alles wat God gedoen het om jou die...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid