Leesplan inligting

Onthou Alles Wat God Gedoen HetVoorbeeld

Remembering All God Has Done

DAG 2 VAN 5

Een van die vele maniere waarop God ons laat groei, is deur wysheid van ander, soos sy wysheid en lerings wat in ons rolmodelle geopenbaar word. 1 Petrus 5:1-11 is een van baie Skrifgedeeltes wat wys op die belangrikheid van die mentorskap van ander en om beskikbaar te wees vir God om ander te help vorm tot sy ewebeeld. Wie is die mentors in jou lewe wat jou gehelp het om te kom waar jy vandag in jou verhouding met Christus is? Dit mag dalk 'n mentor, onderwyser, prediker, familielid of goeie vriend wees wat hul wysheid, kennis en ondervinding in jou lewe belê het. Ruim tyd in om te dink aan die persone wat God in jou lewe geplaas het en ook die belegging wat hulle in jou gemaak het.
Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Remembering All God Has Done

Dit is vir ons 'n natuurlike neiging om na die toekoms te kyk, maar ons moet nooit van die verlede vergeet nie. Hierdie plan is geskep om jou oor 'n periode van vyf dae te herinner aan alles wat God gedoen het om jou die...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid