Leesplan inligting

Soektog na God se doelVoorbeeld

A Quest for God's Purpose

DAG 6 VAN 27

Leidraad #4: God sal my sterk maak sodat ek my doel kan verrig.



God het 'n weg vir jou. Wanneer jy eerste aan Hom dink, sal God jou op die weg lei wat Hom verheerlik. Hy sal jou help om ook eerste aan ander te dink wanneer jy doen waarmee jy goed is. God sal jou help wanneer jy sukkel om ander eerste te stel omdat jy moeg, hartseer, kwaad of bang is — jy moet Hom net vra. Hy sal jou sterk maak en op die regte weg lei tot die eer van sy Naam.



Dink hieroor na: Wanneer het God jou gehelp om sterk te wees?
Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

A Quest for God's Purpose

Waarvoor jy geskep is, word jou doel genoem. God se doel vir jou is om Hom te verheerlik. Almal verheerlik Hom op hul eie spesiale manier. God gee vir jou leidrade wat jou spesiale manier is om Hom te verheerlik. In hier...

More

We would like to thank Life.Church for this devotional. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid