Leesplan inligting

Soektog na God se doelVoorbeeld

A Quest for God's Purpose

DAG 27 VAN 27

Leidraad #16: My denke sal nuut gemaak word en God sal my na my doel lei as ek na Hom luister!



As 'n klein kindjie het jy nog nie geweet hoe om na God te luister nie. Jy het gedoen net wat jy wou. Jy het 'n klomp verkeerde besluite geneem. Noudat jy ouer is, kan jy kies om na God te luister. Dan gaan jou denke nuut gemaak word en jy gaan wil doen wat Hy vir jou sê. Dit is nie altyd maklik nie, maar jy gaan so gelukkig wees as jy kies om elke dag aan God gehoorsaam te wees en Hom te verheerlik in alles wat jy doen. Kies God se weg. Laat Hy jou denke nuut maak sodat jy meer soos Jesus kan word. Laat Hom toe om jou te wys wat sy doel vir jou lewe is!



GOEIE WERK! Jy het in hierdie leesplan 16 keer jou Bybel gelees! Vertel vir iemand hoe jou denke nuut gemaak is!
Dag 26

Aangaande hierdie leesplan

A Quest for God's Purpose

Waarvoor jy geskep is, word jou doel genoem. God se doel vir jou is om Hom te verheerlik. Almal verheerlik Hom op hul eie spesiale manier. God gee vir jou leidrade wat jou spesiale manier is om Hom te verheerlik. In hier...

More

We would like to thank Life.Church for this devotional. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid