Leesplan inligting

Soektog na God se doelVoorbeeld

A Quest for God's Purpose

DAG 5 VAN 27

Leidraad #3: Ek let op na Ieidrade tot my doel!



Hou die Woord van God in jou hart en in jou gedagtes. Dan sal jy onthou om op te let vir maniere hoe jy ander kan help om aan God te dink. Speel 'n speletjie wat jou kan help om hierdie week se vers te onthou.



Bybelvers soektog

1. Skryf die geheuevers neer op vyf stukkies papier.

2. Frommel die papiertjies op.

3. Vra iemand om die opgefrommelde papiertjies in jou huis weg te steek.

4. Kyk hoe vinnig jy al vyf kopieë van die versie kan kry!



Kan jy al sonder enige hulp die hele versie uit jou kop opsê?
Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

A Quest for God's Purpose

Waarvoor jy geskep is, word jou doel genoem. God se doel vir jou is om Hom te verheerlik. Almal verheerlik Hom op hul eie spesiale manier. God gee vir jou leidrade wat jou spesiale manier is om Hom te verheerlik. In hier...

More

We would like to thank Life.Church for this devotional. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid