Leesplan inligting

Soektog na God se doelVoorbeeld

A Quest for God's Purpose

DAG 1 VAN 27

Leidraad #1: My doel is om ander aan God te laat dink.



Dink daaroor na. Jy kan kies of jy jouself of God gaan verheerlik. Wanneer jy God verheerlik, sal jy ander voor jouself help en maak jy God se hart bly. Wanneer jy egter jouself verheerlik, stel jy jouself eerste en gaan ander nie van God by jou leer nie. Dis goed om na te dink hoe spesiaal God jou gemaak het, maar onthou om nie net aan jouself te dink nie!



Vertel vir iemand: Hoe kan ek ander help om aan God se almagtige Naam te dink?
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

A Quest for God's Purpose

Waarvoor jy geskep is, word jou doel genoem. God se doel vir jou is om Hom te verheerlik. Almal verheerlik Hom op hul eie spesiale manier. God gee vir jou leidrade wat jou spesiale manier is om Hom te verheerlik. In hier...

More

We would like to thank Life.Church for this devotional. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid