Leesplan inligting

Elisa: Die Verhaal Van Ongelooflike GeloofVoorbeeld

Elisha: A Tale Of Ridiculous Faith

DAG 3 VAN 13

In 2 Konings 2:19-22 sien ons die eerste van baie wonderwerke wat Elisa verrig het. Sy eerste wonderwerk was toe hy die onbruikbare water vir die mense van Jérigo gesuiwer het. God het Elisa gebruik as ʼn kanaal van sy liefde om in ander se behoeftes te voorsien. Net soos Elisa, gebruik God ons ook dikwels as ʼn kanaal waardeur sy liefde dié help wat in nood is. Neem vandag tyd om te dink aan wie jy ken wat hulp nodig het; en watter stappe jy kan neem om hulle by te staan en in hul behoeftes te voorsien. Wie het ʼn behoefte waarin jy kan voorsien? Watter stap kan jy neem om in daardie behoefte te voorsien?
Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Elisha: A Tale Of Ridiculous Faith

Elisa is een van die mees fassinerende mense in die Woord van God. Hy was 'n profeet wie se geloof en wonderwerke amper belaglik voorgekom het. Gedurende hierdie 13-dag leesplan sal jy oor die lewe van Elisa lees en uit ...

More

We would like to thank Pastor Craig Groeschel and Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.Life.Church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid