Leesplan inligting

Liefde en die HuwelikVoorbeeld

Love and Marriage

DAG 2 VAN 5

Jou ou self sal nie naastenby so 'n goeie eggenoot wees soos jou nuwe self nie. Hierdie gedeelte daag ons uit om die slegte gewoontes, wat altyd in die pad van 'n gesonde huwelik staan, eenkant te sit en Christus se karakter aan te neem. Alhoewel dit so maklik klink soos om 'n jas aan te trek, lees dit hardop saam en soek die een sondige eienskap wat die moeilikste is om van ontslae te raak en die een Goddelike eienskap wat die moeilikste is om jouself mee te beklee. Bely die maniere waarop jy gefaal het om 'n Goddelike eienskap te beoefen en vra jou huweliksmaat om vergifnis. Bid saam tot God vir deursettingsvermoë om sy karaktereienskappe dag na dag te beoefen.
Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Love and Marriage

Deur op ons huwelik te fokus, binne die konteks van die Bybel, gee ons God die geleentheid om vir ons nuwe insigte oor ons verhouding te gee en versterk ons band met mekaar. Hierdie leesplan gee vir ons verse om op te fo...

More

Ons wil graag Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting oor Life.Church, besoek gerus hulle webtuiste: http://www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid