Leesplan inligting

Liefde en die HuwelikVoorbeeld

Love and Marriage

DAG 1 VAN 5

God het nie aan ons verwagtinge en rolle in ons huwelik gegee om ons vryheid te beperk nie. Hy wil net hê ons moet weet hoe die lewe die beste werk. Hierdie gedeelte oor liefde, respek en onderdanigheid, strook nie altyd met ons daaglikse denke en moderne praktyke nie, maar ons kan seker wees dat die Een wat die huwelik ingestel het, weet hoe om dit te laat blom. Nadat julle hierdie deel kliphard saam gelees het, praat oor die gedeelte wat vir jou die moeilikste was om te verstaan of om te beoefen. Bid saam dat God julle elkeen sal lei om die rol te vervul wat Hy vir julle uitverkies het — op 'n manier wat Hom verheerlik en eer bring aan jou huweliksmaat.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Love and Marriage

Deur op ons huwelik te fokus, binne die konteks van die Bybel, gee ons God die geleentheid om vir ons nuwe insigte oor ons verhouding te gee en versterk ons band met mekaar. Hierdie leesplan gee vir ons verse om op te fo...

More

Ons wil graag Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting oor Life.Church, besoek gerus hulle webtuiste: http://www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid