Houding

Houding

7 Dae

Om in elke situasie die regte houding te hê, kan 'n groot uitdaging wees. Hierdie 7-dag leesplan sal jou 'n Bybelse perspektief gee met 'n kort skrifgedeelte om elke dag te lees. Lees die skrif en gebruik 'n oomblik om eerlik na jouself te kyk. Laat God dan toe om inspraak in jou situasie te hê. Vir meer inligting, besoek finds.life.church

Ons wil graag Life.Church bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid