Leesplan inligting

Volg Die Leier, Word 'n Beter DissipelVoorbeeld

Follow The Leader, Becoming A Better Disciple

DAG 2 VAN 7

 


INTIMITEIT

Gehoorsaamheid aan Jesus se Heilige Gees lei tot intimiteit met God, insig en geestelike groei.


 


Ongehoorsaamheid aan Jesus se Heilige Gees, ongeag of dit in die vorm van volstrekte verset is, of bloot huiwering om daaraan te voldoen, lei tot frustrasie en ontevredenheid. Dit maak jou ondoeltreffend vir die koninkryk en onderbreek kommunikasie tussen jou en God.


Ongeag wat jy mag dink die uitkoms sal wees — om dinge op jou eie manier te doen, is nooit die moeite werd nie!


 


  • Voel jy vandag naby aan God? Hoekom of hoekom nie?
  • Beleef jy alles wat God vir jou bestem het?
  • Hoe beïnvloed dit jou entoesiasme vir die evangelie?
  • Hoe beïnvloed dit diegene om jou?

 


Lees Johannes 14:15-23, Efesiërs 4:22-32 en Psalm 66:18-20.


 


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Follow The Leader, Becoming A Better Disciple

Verlossing gaan oor redding.  Christenskap gaan oor gehoorsaamheid en die laasgenoemde is 'n bewys van die eersgenoemde (1 Johannes 2:3). Noem jy jouself 'n Christen?  Volg dan vir Jesus.  Gehoorsaam.

Baie dankie aan "Baptist General Convention" van Oklahoma, wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.bgco.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid