Leesplan inligting

Die Beloofde MessiasVoorbeeld

Die Beloofde Messias

DAG 2 VAN 29




Memoriseervers:

"Vir ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors" Jesaja 9:5.

Uitdaging vir die week:

Die doel van hierdie studie is om ons harte voor te berei vir Kersfees deur op Jesus te fokus en alles wat Hy vir ons gedoen het. Sy geboorte was die begin van die vervulling van God se belofte om ‘n Verlosser te stuur om ons van sonde en dood te red. Ruim hierdie week tyd in om stil te sit by God en vra Hom om in hierdie seisoen meer van Homself aan jou te openbaar.

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Die Beloofde Messias

Wanneer God ‘n belofte maak, het Hy reeds ‘n plan om dit gestand te doen. Sy grootste belofte, om vir ons ‘n Verlosser te stuur om ons van sonde te red, word bewys deur die lewe, dood en opstanding van Jesus. In hierdie ...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.loveGodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid