Leesplan inligting

Oggende Saam Met Die Heilige GeesVoorbeeld

Mornings With The Holy Spirit

DAG 6 VAN 7

Jou Swakheid Stel My Nie Teleur Nie

Ek weet jy voel party dae swak. Wees bly! My krag word in jou swakheid volbring. Jou swakheid verras My nie en stel My nie teleur nie. Ek het geweet toe Ek jou bearbei het vir hierdie verhouding dat jy nie altyd jou innerlike stryd met versoeking sal wen nie. Jy word nog gevorm, maar Ek sien jou as 'n meesterstuk, ongeag jou mislukkings. Ek sien jou as 'n wenner! Ek kyk na jou deur oë van liefde. Ek sien jou deur die bloed van Jesus. Roep My dus aan om jou te versterk, en Ek sal jou help om jou swakhede te oorkom.


Gebed


Ek is so bly dat niks my van u liefde kan skei nie. Versterk my innerllike mens sodat ek elke versoeking van die bose kan weerstaan. Help my ook om myself te sien soos U my sien — volmaak in Christus.


Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Mornings With The Holy Spirit

Hierdie oordenkings is bedoel vir enigeen wat graag in gemeenskap met die Heilige Gees wil wees. Bestudeer die woorde wat die Heilige Gees vir Jennifer LeClaire gegee het gedurende tye van aanbidding, gebed en haar alled...

More

Ons wil graag Jennifer LeClaire and Charisma House bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb: http://bit.ly/morningskindle

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid