Leesplan inligting

Oggende Saam Met Die Heilige GeesVoorbeeld

Mornings With The Holy Spirit

DAG 1 VAN 7

Besluit om Jou Begeertes te Volg

Besluit om jou begeertes te volg, want Ek het daardie begeertes in jou hart geplaas toe jy jouself in die Vader verlustig het. In jou strewe om eers die koninkryk en Ons geregtigheid te soek, sal Ek jou voetstappe rig op 'n verligte pad wat jou sal neem na waar ons albei wil hê jy moet gaan. Sonder Christus kan jy niks doen nie, maar jy is nie sonder Christus nie. Jy is in Christus en Hy is in jou. As jy besluit om sy hoë roeping vir jou te bereik, en as jy op My leun en op My staatmaak om jou te lei, sal niks jou op enige manier kan stop nie.


Gebed


Dankie vir U getrouheid met die drome wat U in my hart geplaas het. Gee aan my 'n gewillige hart wat nie links of regs sal afwyk nie. Help my om vandag en elke dag op u volmaakte wil gefokus te bly.


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Mornings With The Holy Spirit

Hierdie oordenkings is bedoel vir enigeen wat graag in gemeenskap met die Heilige Gees wil wees. Bestudeer die woorde wat die Heilige Gees vir Jennifer LeClaire gegee het gedurende tye van aanbidding, gebed en haar alled...

More

Ons wil graag Jennifer LeClaire and Charisma House bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb: http://bit.ly/morningskindle

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid