Leesplan inligting

Oggende Saam Met Die Heilige GeesVoorbeeld

Mornings With The Holy Spirit

DAG 5 VAN 7

Ek Kan Meer Doen As Wat Jy Jou Kan Voorstel

Neem weg die beperkings. Besef jy dat die krag wat Christus Jesus uit die dood opgewek het, binne-in jou is? Weet jy dat ek meer vir jou kan doen — baie, baie meer as wat jy jou ooit kan voorstel? Weet jy dat ek dit wil doen? Sal jy in My glo soos Ek in jou glo? Neem die beperkings weg! Droom saam met My! Laat jou oë sien, jou ore hoor, en jou hart stilstaan by dit wat Ek voorberei het vir die een wat Ek liefhet. Die beste kom nog. Glo net.


Gebed


U beloftes is wonderlik, en ek wil in elk van hulle wandel. Ek wil dinge sien soos U dit sien. Openbaar vir my die dinge wat U in liefde vir my voorberei het. Bring my hart in beroering om U te volg na u volmaakte wil.


Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Mornings With The Holy Spirit

Hierdie oordenkings is bedoel vir enigeen wat graag in gemeenskap met die Heilige Gees wil wees. Bestudeer die woorde wat die Heilige Gees vir Jennifer LeClaire gegee het gedurende tye van aanbidding, gebed en haar alled...

More

Ons wil graag Jennifer LeClaire and Charisma House bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb: http://bit.ly/morningskindle

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid