Leesplan inligting

Hoe Om Jou Geloof te DeelVoorbeeld

How To Share Your Faith

DAG 7 VAN 7

Jy Kan Niemand Red Nie


Hier is iets belangrik om te onthou: Jy kan niemand red nie.


Dit is nie jou werk, plig of verantwoordelikheid nie.


Dit behoort die las so 'n bietjie te verlig. Sjoe! Wanneer jy eendag in die hemel kom, gaan jy nie 'n groot puntebord sien met die hoeveelheid mense wat jy gered het nie. Goeie genade, net twee mense gered? Die vereistes was drie. Die roltrap om af te gaan is daar oorkant. O, en terloops, dra kortbroeke. Dis warm daar onder.


Nee, dit is nie jou werk nie. God is die een wat mense red. Hy is die enigste een kragtig genoeg om dit te laat gebeur.


Jou werk is om 'n saad te plant, om verhoudings te bou, te deel, om te gee, te help, hoop te bied en mense te wys wie God is, wat Hy vir ons gedoen het en hoekom ons Hom nodig het. Jy doen dit alles deur hoe jy jou geloof uitleef en los die redding vir God.


Dink jy dat jy dit kan doen?


Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

How To Share Your Faith

Sal jy sê dat jy goed is daarmee om jou geloof met jou vriende te deel? Dit kan 'n skrikwekkende ding wees om te doen. As jy moed wil kry om jou geloof te deel en te leer hoe om dit te doen sonder om vreemd voor te kom, ...

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid