Leesplan inligting

31 Dae Huwelik HerstelVoorbeeld

31 Day Marriage Reset

DAG 1 VAN 31

Die manier om seker te maak jou huwelik word teen vernietiging beskerm, is om te kies om jouself van die sonde weg te keer.



•••



Dit is so belangrik om in die huwelik te onthou dat sonde nie net die vermyding van groot “moenies” is nie. Sonde is ook ongehoorsaamheid. Dit is nie net om dinge soos owerspel te vermy nie, dit is ook om die stem van God te ignoreer of sy drukkie in die regte rigting. As God vir jou fluister om jou huweliksmaat te omhels en van jou liefde te verseker, te midde van 'n moeilike gesprek of onenigheid, is dit sonde as jy weier. As God vir jou sê om 'n teksboodskap te stuur waarin jy sê dat jy jammer is, maar jy jou trots in die pad laat staan het, is dit sonde. Die Satan sal nooit vir jou sê om vriendelik en vergewensgesind teenoor jou huweliksmaat te wees nie; daarom, as jy hierdie versoeke van God aanvoel, dank God dat Hy jou huwelik oppas en gehoorsaam Hom dan. 


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

31 Day Marriage Reset

Het jy 'n hupstoot in jou huwelik nodig? Raak verdiep in die Skrif en mekaar vir 31 opeenvolgende dae en kyk hoe Jesus verskyn!

Baie dankie aan Stonecreek Church wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.stonecreek.church vir meer inligting

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid