Leesplan inligting

31 Dae Huwelik HerstelVoorbeeld

31 Day Marriage Reset

DAG 6 VAN 31

Een ding wat ons geleer het, is dat dit baie lekker is om laf te wees. Om te lag en om iemand anders te laat lag. Maar veral om vreugde te kies as die Satan die teenoorgestelde skree.



•••



Vandag is 'n goeie dag om in die kombuis te dans. Om te gaan stap en met uitbundige vreugde tot by die volgende stopteken resies te hardloop. Om pret te hê! Vandag is die dag om vreugde te kies. Die Satan probeer ons altyd aftrek na sy vlak deur ons angstig, gespanne, en bekommerd te maak. Alles om ons te weerhou om tyd saam met ons huweliksmaat te geniet. Vir kinders van God is dit só belangrik om in sy beloftes te rus en die daaglikse lewe te geniet. God is goed, en ons kan op Hom vertrou om te sorg vir die dinge wat ons nie kan nie. Kies vandag vreugde, want jou hoop is op God. Moenie na omstandighede kyk nie, kyk na jou huweliksmaat en kyk veral na God. Onthou dat vandag 'n seën is, maak dit dus 'n goeie een. 



Kies vandag blydskap!


Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

31 Day Marriage Reset

Het jy 'n hupstoot in jou huwelik nodig? Raak verdiep in die Skrif en mekaar vir 31 opeenvolgende dae en kyk hoe Jesus verskyn!

Baie dankie aan Stonecreek Church wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.stonecreek.church vir meer inligting

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid