Leesplan inligting

31 Dae Huwelik HerstelVoorbeeld

31 Day Marriage Reset

DAG 8 VAN 31

Dit is nie in Christus se aard om foute en mislukkings uit die verlede op te haal nie. Dit is egter in die Satan se aard.



•••



Jesus vind vreugde in jou. Hy het jou lief! Sy genade is elke oggend nuut. Hy omhels jou vandag. Die Satan herinner jou egter aan al die kere wat jy verbrou het en hy probeer om met die verlede by jou te spook. Die Satan stel jou foute op die voorgrond en probeer om jou skaam en onwaardig te laat voel. Dit is so belangrik om jouself af te vra wie jy in jou huwelik weerspieël. Omhels jy vandag saam met jou huweliksmaat, of is jy gefokus op wat gister skeefgeloop het? Vra God elke oggend om jou te help om sy liefde en vergifnis in jou huwelik te weerspieël.


Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

31 Day Marriage Reset

Het jy 'n hupstoot in jou huwelik nodig? Raak verdiep in die Skrif en mekaar vir 31 opeenvolgende dae en kyk hoe Jesus verskyn!

Baie dankie aan Stonecreek Church wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.stonecreek.church vir meer inligting

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid