Leesplan inligting

Inleiding Tot Die TabernakelstudiesVoorbeeld

Inleiding Tot Die Tabernakelstudies

DAG 8 VAN 10

WANNEER IS DIE TABERNAKEL OPGERIG?


Op die 15de van die eerste maand het die twaalf stamme van Israel Egipte verlaat (Ex 12:1-13), ná ’n verblyf van 430 jaar in Egipte (Ex 12:40; Gal 3:17), en drie maande later het hulle by die berg Sinai aangekom (Ex 19:1). 


Tien maande later, op die eerste dag van die eerste maand van die tweede jaar, het Moses die tabernakel opgerig (Ex 40:17).


Môre kyk ons na 'n opsomming van Exodus.



Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Inleiding Tot Die Tabernakelstudies

Die tabernakel met alles wat daarmee gepaardgaan, spreek tot ons van Christus (Heb 10:20). Die Ou Testament is die slot, die Nuwe Testament is die sleutel; en wat beteken ’n slot sonder ’n sleutel? Net so is kennis van d...

More

Ons wil graag Raymond Lombard Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.raymondlombard.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid