Leesplan inligting

Ervaar God se VernuwingVoorbeeld

Experiencing God's Renewal

DAG 5 VAN 5

God het 'n doel vir elkeen van ons. Sommige van ons ken ons doel, terwyl ander nog in die proses is om dit te ontdek. Wanneer ons ons doel ken, gebruik God dit om Sy Koninkryk te vernuwe, maar om Sy Koninkryk te vernuwe, moet ons konstant ons doel en onsself vernuwe. Moenie dat God se doel vir jou lewe stagneer of oud voel nie. Laat God toe om Sy doel op so 'n manier te vernuwe dat dit so vars voel soos die dag toe jy dit vir die eerste keer ontdek het. Vra Hom om jou doel te verbreed en vir jou spesifiek die maniere te wys waarop jy 'n bydra kan lewer om Sy Koninkryk op dieselfde manier te vernuwe, soos Hy jou lewe en doel vernuwe het.
Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Experiencing God's Renewal

Om 'n nuwe skepping in Christus te wees, beteken dat ons voortdurend deur Hom hernu word. God hernu ons harte, verstand en liggaam. Hy hernu selfs ons doel. Gedurende hierdie 5-dae Leesplan gaan jy dieper delf in wat God...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid