Leesplan inligting

Ervaar God se VernuwingVoorbeeld

Experiencing God's Renewal

DAG 1 VAN 5

Om 'n nuwe skepping in Christus te wees beteken dat jy vernuwe is. Die ou sondige persoon wat jy was is weg, omdat jy volkome vernuwe is deur Christus. Inderwaarheid kan die woord "vernuwe" verduidelik word as "om te verander in iets nuuts en anders, iets beters." Dit som regtig op wat vernuwing in Christus beteken; dat ons in iets beters oorgemaak is. Vir sommige van ons mag dit 'n hewige stryd gewees het om die ou sondige self te verwyder en ons lewe volkome te herbou. Dit mag steeds 'n stryd wees, maar weet dit: as jy standvastig bly in jou verhouding met God, sal Hy voortdurend in jou lewe werk om jou te vernuwe en jou te bevry van die sonde wat jou voortdurend mag teister.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Experiencing God's Renewal

Om 'n nuwe skepping in Christus te wees, beteken dat ons voortdurend deur Hom hernu word. God hernu ons harte, verstand en liggaam. Hy hernu selfs ons doel. Gedurende hierdie 5-dae Leesplan gaan jy dieper delf in wat God...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid