Leesplan inligting

Dade van BekeringVoorbeeld

Acts of Repentance

DAG 2 VAN 5

Aan watter kant is jy? Jesus vra hierdie vraag in Lukas 13:1-8. Is jy aan die regte of die verkeerde kant? Die regte kant lei tot die ewige lewe, terwyl die verkeerde kant na vernietiging lei. Jesus se boodskap is eenvoudig: jy hoef jou slegs te bekeer van jou sonde om 'n nuwe lewe te hê. Indien jy jou nie bekeer nie, sal jy verlore gaan. God se begeerte is nie om ons te verkleineer nie, maar Hy het ons lief en wil graag hê dat ons vrug dra. Watter vrug bring jy nou in jou lewe voort? Watter sonde moet jy bely om die tipe vrug te kan dra wat God verlang?
Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Acts of Repentance

Bekering is een van die noodsaaklike aksies wat ons neem wanneer ons Christus aanneem as ons persoonlike Saligmaker. Bekering is ons aksie en vergifnis is die reaksie van God vanuit sy volmaakte liefde vir ons. Gedurende...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid