Leesplan inligting

Dade van BekeringVoorbeeld

Acts of Repentance

DAG 1 VAN 5

Psalm 51 is Dawid se uitroep na God vir bekering van die sondige gewoonte waarin hy verval het na sy owerspel met Batseba. Dis maklik om 'n geestesbeeld te vorm van Dawid op sy knieë, terwyl hy hardop uitroep en smeek dat God sy sonde sal vergewe. Hierdie Psalm bied ook 'n beeld van hoe bekering in ons lewens daar moet uitsien. Eerstens erken Dawid sy sonde. Tweedens vra hy om vergifnis. Daarna vra hy God om hom nuut te maak. Laastens vra hy dat God hom sal help om deur middel van sy sonde ander te leer wat in sonde lewe en smag na bekering. Hoe lyk bekering in jou lewe? Hoe sal jou verhouding met God versterk word deur die voorbeeld van Dawid te volg?
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Acts of Repentance

Bekering is een van die noodsaaklike aksies wat ons neem wanneer ons Christus aanneem as ons persoonlike Saligmaker. Bekering is ons aksie en vergifnis is die reaksie van God vanuit sy volmaakte liefde vir ons. Gedurende...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid