Leesplan inligting

21 Dae deur EfesiërsVoorbeeld

21 Days in Ephesians

DAG 4 VAN 21

Efesiërs 1:20-23



Sleutelverse: "... Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het: hoog bo elke mag en gesag, elke krag en heerskappy, en wat daar ook al sprake van mag wees, nie net in hierdie bedeling nie, maar ook in die bedeling wat kom" — Efesiërs 1:20-21.



Raak betrokke by die Woord van God:


(1) Vra God om jou te help verstaan, te glo en om jou te herskep terwyl jy sy Woord lees.


(2) Som die gedeelte op in een frase of sin.

 
(3) Skryf die sleutelverse in jou dagboek of notaboek neer.


(4) Skryf enige gedagtes, indrukke of vrae neer wat jy mag hê.


(5) Vra God om jou te wys hoe hierdie gedeelte vandag op jou lewe van toepassing is.


(6) Bid vir geloof om te reageer op enigiets wat God jou dalk mag vra om te doen.


Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

21 Days in Ephesians

Efesiërs is ryk aan waarhede oor God en sy reddingswerk in ons. Hierdie leesplan is ontwerp om jou te help om dieper in hierdie teks te delf, terwyl jy meer oor God en jouself leer. Die daaglikse ses-stap roetine sal jou...

More

Ons wil graag LifeWay Christian Resources (Holman Bibles) bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://csbible.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid