Leesplan inligting

21 Dae deur EfesiërsVoorbeeld

21 Days in Ephesians

DAG 7 VAN 21

Efesiërs 2:17-22



Sleutelverse: "Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God. Julle is 'n gebou wat opgerig is op die fondament van die apostels en die profete, 'n gebou waarvan Christus Jesus self die hoeksteen is" — Efesiërs 2:19-20.



Raak betrokke by die Woord van God: 



(1) Vra God om jou te help verstaan, te glo en om jou te herskep terwyl jy sy Woord lees.



(2) Som die gedeelte op in een frase of sin. 



(3) Skryf die sleutelverse in jou dagboek of notaboek neer.



(4) Skryf enige gedagtes, indrukke of vrae neer wat jy mag hê. 



(5) Vra God om jou te wys hoe hierdie gedeelte vandag op jou lewe van toepassing is.



(6) Bid vir geloof om te reageer op enigiets wat God jou dalk mag vra om te doen.


Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

21 Days in Ephesians

Efesiërs is ryk aan waarhede oor God en sy reddingswerk in ons. Hierdie leesplan is ontwerp om jou te help om dieper in hierdie teks te delf, terwyl jy meer oor God en jouself leer. Die daaglikse ses-stap roetine sal jou...

More

Ons wil graag LifeWay Christian Resources (Holman Bibles) bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://csbible.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid