Leesplan inligting

BidVoorbeeld

Pray

DAG 5 VAN 24

Soms gaan gebed net oor dankbaarheid. Dink na oor al die maniere waarop God jou en jou gesin seën. Bestee vandag tyd om die maniere te tel hoe God jou geseën het en dank Hom dat Hy jou al so ver gedra het. Bid vir die volgende geslag gelowiges om te groei en die kerk te lei. Bid dat God leiers van enorme getalle sal bring wat die kinders en studente kan lei om Christus te leer ken.

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Pray

Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die lees...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid