Leesplan inligting

BidVoorbeeld

Pray

DAG 7 VAN 24

Esra se gebed wys vir ons dat om eerlik met God oor ons sondes te wees, 'n goeie manier is om ons gebede te begin wanneer ons weet daar is iets tussen ons en God. Wat is die sondes wat jy in jou hart wegsteek? Doen selfondersoek. Bely vandag jou sondes in gebed aan God.

Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

Pray

Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die lees...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid