Leesplan inligting

BidVoorbeeld

Pray

DAG 8 VAN 24

Bid vandag vir dié wat 'n wesenlike rol in jou geestelike groei gespeel het. Soos Paulus vir Filemon gebid het, bid ook om daarop gefokus te bly om ander geestelik te lei. Dit maak nie saak waar jy in jou pad saam met Christus is nie, daar is altyd iemand by wie jy kan leer en iemand vir wie jy kan leer. Bid dat die wat hartseer en verlore is, Jesus sal leer ken deur die manier waarop die kerk liefde bewys.


Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Pray

Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die lees...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid