Leesplan inligting

BidVoorbeeld

Pray

DAG 1 VAN 24

Jesus het ons self geleer hoe om te bid. Baie mense ken die Ons Vader uit hul koppe, maar gebruik dit nie as 'n patroon in hul alledaagse gebede nie. Gedurende hierdie leesplan, terwyl ons daagliks vir God opsoek tydens ons gebedstye, oorweeg maniere hoe om die idees in hierdie "hoe om te bid" gebed, toe te pas.


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Pray

Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die lees...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid