Leesplan inligting

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige GebedeVoorbeeld

Praying For Your Elephant - Praying Bold Prayers

DAG 2 VAN 7

Die Geestelike Kern- en Ewige Krag van Gebed



Die duiwel het geen vermoë om gebed te beheer nie. Gebed is geestelike kernkrag in die natuur; dit is die rou materiaal van God en sy kinders. Gebed is buite Satan se invloedsfeer. Hy het nie die krag of vermoë om 'n gebed te beïnvloed voor dit God se troon bereik nie. As 'n gebed eers uitgespreek is, beweeg dit die ewigheid binne en brand soos wierook voor die troon van God.



Daarom is gebed 'n geestelike gevaar vir Satan. Dit is nie gebonde aan die beperkinge van die sterflike wêreld nie. Gebed is onsterflik. Gebed het nie grense of buitelyne nie. Gebed besit oneindige potensiaal. Ten beste kan Satan hoop dat jy glad nie bid nie. Sy strategie is dus om jou te ontmoedig om te bid. 'n Gebed wat nie uitgespreek word nie staan geen kans om beantwoord te word nie.


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Praying For Your Elephant - Praying Bold Prayers

Delf in die avontuur van 'n lewe met gebed. Sluit aan by Pastoor Adam Stadtmiller op 'n reis waar jy sal leer hoe om vir groot dinge te bid – jou olifante – onderwyl jy groter intimiteit met God bereik. Hierdie 7-dag pla...

More

Ons sê dankie vir David C Cook wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.dccpromo.com/praying_for_your_elephant/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid