Leesplan inligting

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige GebedeVoorbeeld

Praying For Your Elephant - Praying Bold Prayers

DAG 1 VAN 7

Daar Is Geen Grense Aan Gebed Nie



Jou persoonlike siening oor die ruimte of beperkinge van gebed sal bepaal wat en waarvoor jy bid, asook hoe effektief jou gebede sal wees.



Die grense van ons persoonlike gebedslewe het dikwels minder te doen met Bybelse beperkinge en meer te doen met die beperkinge wat onsself daarop plaas.



Beperkinge soos skuldgevoelens of die feit dat ons net bid oor dinge waarin ons dink God sal belangstel, perk ons gebedslewe in. Dikwels is dit ook die rede hoekom ons nie meer wil bid nie. Ons is soos landmeters wat 'n area afbaken. Ons stel ons eie grense vir gebed. Dit is dan ver verwyderd van wat God bedoel het dit moet wees.



Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Praying For Your Elephant - Praying Bold Prayers

Delf in die avontuur van 'n lewe met gebed. Sluit aan by Pastoor Adam Stadtmiller op 'n reis waar jy sal leer hoe om vir groot dinge te bid – jou olifante – onderwyl jy groter intimiteit met God bereik. Hierdie 7-dag pla...

More

Ons sê dankie vir David C Cook wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.dccpromo.com/praying_for_your_elephant/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid