Leesplan inligting

Hou Op Om Kerk Toe Te GaanVoorbeeld

Stop Going To Church

DAG 4 VAN 5

Rede Nr. 4 om kerkbesoek te staak: Dit is 'n stryd. Mense in die kerk is gedurig in een of ander stryd gewikkel. 'n Stryd teen verslawing, 'n stryd ter wille van huwelike, 'n stryd om woonbuurte, 'n stryd teen wanhoop, selfs 'n stryd teen selfmoordgedagtes.



Rede Nr. 4 om die kerk te word: Ons is nie alleen in die stryd nie. Die lewe is te veel van 'n stryd om net doelloos kerk toe te gaan. Mense in ons kerke stry nie alleen teen leegheid, depressie, verslawing, selfmoord, angstigheid, vrees, eetversteurings, gesinskwessies en huweliksprobleme nie. As ons saam stry, doen ons dit met meer krag. In ons voorportale, ons LifeGroups, selfs wanneer ons saamkuier om te dien, sal ons mense teëkom wat saam met ons die stryd sal voer en sodoende word die kerk 'n familie wat waardig is om voor te veg.



Om te doen: Besluit wat jou eerste stap gaan wees om deel te word van jou kerk, meld dan aan, reik uit, neem die besluit — doen wat nodig is om te doen.


Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Stop Going To Church

Miskien is daar 'n rede dat jy soms wonder hoekom Christene kerk toe gaan. Miskien was kerk nie bedoel om net nog 'n besoekpunt te wees nie. Of jy deur kerk uitgeput is of net wonder waar jy inpas, is dit 'n wonderlike g...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus https://www.life.church/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid