Leesplan inligting

Hou Op Om Kerk Toe Te GaanVoorbeeld

Stop Going To Church

DAG 1 VAN 5

Vrywaring: Ons sê vir niemand om bande met die plaaslike kerk wat Jesus volg, te verbreek nie. Ons dink wel dit is tyd om op te hou om net kerk toe te gaan en om eerder die kerk te word. 



Rede Nr. 1 om kerkbesoek te staak: Jou program is vol. Jy maak kinders groot, maak vriende, probeer om die huwelik, werk, gesondheid en finansies te verstaan. Wie het dan tyd om nog 'n bykomende plek te besoek?



Rede Nr. 1 om die kerk te word: Ons lewe voluit. Wanneer ons bymekaarkom, of dit in groot groepe, in geboue of in klein groepies in ons huise is, is ons gedurig besig om God se lewensveranderende waarheid toe te pas wanneer ons kinders grootmaak, ons bure liefhet, in ons huwelike, ons werk, gesondheid en finansies. Ons programme is te vol om net kerk toe te gaan. Ons het nie net vol lewens nie — ons lewe voluit. Dit beteken, wanneer ons bymekaarkom en wanneer ons uitgaan, moet ons begin lewe asof die kerk nie net nog 'n plek is wat ons besoek nie, maar dat die kerk, Jesus se liggaam, is wie ons is. 



Bid: Vader, hoe het ek net kerk toe gegaan in plaas daarvan daarvan om die kerk te wees?



Luister na die boodskap en meer.


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Stop Going To Church

Miskien is daar 'n rede dat jy soms wonder hoekom Christene kerk toe gaan. Miskien was kerk nie bedoel om net nog 'n besoekpunt te wees nie. Of jy deur kerk uitgeput is of net wonder waar jy inpas, is dit 'n wonderlike g...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus https://www.life.church/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid