Leesplan inligting

Houding Voorbeeld

Attitude

DAG 1 VAN 7

Baie mense sê dat houding alles is. Jy is nie altyd in beheer van dit wat gebeur nie, maar jy is in beheer van hoe jy daarop reageer. Jou houding is die enigste ding waaroor jy totale beheer het. Die Bybel gebruik die woord verstand om jou houding te beskryf meer as wat die woord houding self gebruik word. Nietemin, dit waaraan jy dink lei tot aksies en jou aksies lei tot gewoontes. Jou gewoontes ontwikkel jou karakter en jou karakter ontwikkel jou toekoms. Alles begin met jou houding en verstand. Wat sê die Bybel oor jou houding?


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Attitude

Om in elke situasie die regte houding te hê, kan 'n groot uitdaging wees. Hierdie 7-dag leesplan sal jou 'n Bybelse perspektief gee met 'n kort skrifgedeelte om elke dag te lees. Lees die skrif en gebruik 'n oomblik om e...

More

Ons wil graag Life.Church bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid