Skinder

Skinder

14 Dae

Die woorde wat ons spreek het ongelooflike krag, om te stig sowel as om af te breek. Skinder is veral toksies. So watter rol speel woorde in jou lewe - bring dit lewe of verwoes dit ander? Hierdie sewe-dae leesplan sal jou help om te verstaan dat God dit wat uit jou mond uit kom baie ernstig opneem. Raak stil en luister net wat Hy vir jou wil sê. Vir meer inhoud, besoek finds.life.church

Hierdie leesplan is deur Life.Church geskep.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid