Groepsdruk

Groepsdruk

7 Dae

Groepsdruk kan 'n goeie ding wees, maar dit kan ook 'n slegte werklikheid word. God het ons geroep om 'n lewe te lei wat aan Hom toegewy is — om dus sy standaarde te ken en te verstaan, is by verre die belangrikste. In hierdie sewe-dag leesplan sal jy krag vind om die druk te hanteer en regdeur jou lewe, wyse besluite te neem.

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid