Daniël 3:29

Daniël 3:29 AFR20

'n Bevel word deur my uitgevaardig dat enige volk, nasie en taal wat iets godslasterliks sê teen die God van Sadrag, Mesag en Abednego, se ledemate afgekap sal word en sy huis in 'n vullishoop omskep sal word. Want daar is nie 'n ander god wat so kan verlos nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 3:29

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid