Moed

Moed

7 Dae

Leer wat die Bybel te sê het oor vrymoedigheid en selfvertroue. Die "Moed" leesplan bemoedig gelowiges met herinneringe van wie hulle in Christus is en God se koninkryk. Wanneer ons aan God behoort, is ons vry om Hom direk te nader. Lees weer — of dalk vir die eerste keer — versekeringe dat jou plek in God se familie verseker is.

Hierdie leesplan is geskep deur YouVersion. Vir meer inligting en bronne, besoek asseblief: www.youversion.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid