Geloof

Geloof

12 Dae

Sien is glo—is dit waar? Of is dit eerder dat ek glo omdat ek sien? Hierdie is vrae oor geloof. Die leesplan bied 'n diepgaande studie oor geloof—van die Ou Testamentiese verhale oor werklike mense wat groot geloof onder onmoontlike omstandighede bewys het, tot by Jesus se leringe oor die onderwerp van geloof. Deur hierdie plan te volg sal jy aangemoedig word om in 'n dieper verhouding met God te tree en 'n meer toegewyde volgeling van Jesus te word.

Baie dankie aan "Immersion Digital", die vervaardigers van "Glo Bible", wat hierdie pasmaak leesplan met ons deel. Jy kan 'n soortgelyke leesplan en ander skep, deur "Glo Bible" te gebruik. Besoek www.globible.com vir meer inligting.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid