Leesplan inligting

IdentiteitVoorbeeld

Identity

DAG 4 VAN 4

Daar is nie iets soos 'n perfekte identiteit nie. As jy altyd probeer om iemand te wees van wie ander hou, sal jy uiteindelik geen vrede in jou lewe hê nie. Om vrede in ons lewens te hê, moet ons na God luister en gemaklik raak met wie Hy wil hê ons moet wees. Ons is bedoel om op Hom staat te maak, om te weet Hy is lief vir ons, en te vertrou dat God ons identiteit vir ons sal wys.




'n Deel daarvan om 'n Goddelike lewe te leef, is om 'n groep vriende te hê wat jou in jou verhouding met Hom ondersteun. Om deel van 'n godvresende gemeenskap te wees, is noodsaaklik om nie te vergeet dat wie ons is, word deur God bepaal en nie deur ander nie.




In hierdie finale episode moet die drie studente op mekaar staatmaak om herinner te word aan wie hulle is, en hoekom hul identiteit in God belangrik is. Kyk wat in hierdie episode van Uitgewis gebeur wanneer al drie studente leer wie God sê hulle is.



Vraag: Watter van jou vriende en gesin ondersteun jou in jou verhouding met Christus?





Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Identity

Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif oor identiteit sê. Volg die verhaal van drie studente wat die kans gegee is om te verander wie hulle is. Hulle moet egter, om 'n nuwe identiteit te kry, eerstens a...

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church bedank, vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid