Leesplan inligting

IdentiteitVoorbeeld

Identity

DAG 3 VAN 4

Ons kan probeer om die hoogste punte te behaal en die beste op skool te wees. Ons kan probeer om die beste in sport te wees. Om slim en goed in sport te wees, bepaal egter nie wie ons is nie. Ons moet besef dat ander nie ons identiteit kan skep nie.




God het reeds vir ons gesê wie ons is. Hy sê dit maak nie saak hoe slim ons is, hoe swak of sterk ons is, hoe atleties ons is, of hoeveel mense van ons hou nie, Hy het ons lief en ons maak so baie vir Hom saak.



Deur ons swakheid kan ons sien hoe groot en sterk God is. Dit maak nie saak as ander sê ons is nie met iets goed nie; God sê Hy kan ons almal gebruik om sy liefde aan die wêreld te wys.




In hierdie episode leer ons dat Persoon 3 wens hy was slimmer en meer atleties sodat hy gewild kon wees. Hy voel sleg oor homself omdat sy punte nie so hoog soos ander studente s'n is nie. Kyk wat in hierdie episode van Uitgewis gebeur as Persoon 3 leer wie God sê hy is.



Vraag: Wie dink jy sê God is jy?




Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Identity

Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif oor identiteit sê. Volg die verhaal van drie studente wat die kans gegee is om te verander wie hulle is. Hulle moet egter, om 'n nuwe identiteit te kry, eerstens a...

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church bedank, vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid