Leesplan inligting

IdentiteitVoorbeeld

Identity

DAG 1 VAN 4

Identiteit beskryf wie jy is. Dit is wat bepaal wie jy is; dit is wat jou uniek maak. Tog kan dit moeilik wees om te verstaan omdat baie van ons nog elke dag leer wie ons is.




Mense mag ons dinge noem soos ongewild of bleeksiel. Hulle mag ons ook mooi dinge noem of sê ons doen goed in sport. God sê egter hierdie dinge is nie wie ons is nie. Ander mense kies nie ons identiteit nie. God kies ons identiteit. Hy sê vir ons wie ons is.



Jy is geskep na die beeld van God. Dit is wie jy in jou wese is. Dit maak nie saak waarvan jy van jouself hou of waarvan jy nie van jouself hou nie, jou identiteit is in God.




Hy sê ons is sy skepping; Hy het ons vir 'n rede geskep soos en wie ons is. Dit maak dus nie saak wat ander sê nie, jy maak vir God saak. Hy het ons geskep om 'n verhouding met Hom te hê.




In hierdie episode sien ons dat Persoon 1 nie by die skool inpas nie. Hy hou nie van homself nie omdat ander sê hy is 'n buitestander. Kyk wat in hierdie episode van Uitgewis gebeur wanneer Persoon 1 leer wie God sê hy is.



Vraag: Hoe laat dit jou voel om te weet jy is na die beeld van God geskape?





Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Identity

Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif oor identiteit sê. Volg die verhaal van drie studente wat die kans gegee is om te verander wie hulle is. Hulle moet egter, om 'n nuwe identiteit te kry, eerstens a...

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church bedank, vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid