Leesplan inligting

Ek kan 'n vriend weesVoorbeeld

I Can Be A Friend

DAG 1 VAN 16

Ek kan 'n vriend wees wat vriendelik is en ander vergewe.



God vergewe jou en het jou lief! Volg sy voorbeeld en vergewe ander en wees vir hulle lief. 'n Goeie manier om te begin is om vriendelik te wees. Wanneer dit moeilik is om iets goed te doen vir iemand wat lelik met jou is, moet jy daaroor bid. Vra God om die persoon te seën en jou te wys waar jy daardie persoon kan help.



Vertel vir Iemand: Vir watter goeie goed kan jy vir God vra om vir ander, wat nie baie vriendelik is nie, mee te seën?


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

I Can Be A Friend

Met die hulp van God kan jy 'n gawe, wyse, gelowige en vreeslose vriend wees. Lees hierdie leesplan om meer daaroor uit te vind! Vir ouers: Lees hierdie leesplan saam met jou kind. Elke week sluit vier oordenkings asook ...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid