Leesplan inligting

Ek kan 'n vriend weesVoorbeeld

I Can Be A Friend

DAG 9 VAN 16

Ek kan 'n getroue vriend wees.



Dit is belangrik wie jy as jou beste vriende kies, maar dit is nog belangriker dat jy 'n goeie vriend moet wees. God gee vir jou vriende sodat jy sy liefde aan hulle kan betoon, veral wanneer hulle dit moeilik het. Wys liefde, wees lojaal en staan by hulle.



Vertel vir Iemand: Hoe kan jy liefde en lojaliteit aan jou vriende wys en hulle bystaan?


Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

I Can Be A Friend

Met die hulp van God kan jy 'n gawe, wyse, gelowige en vreeslose vriend wees. Lees hierdie leesplan om meer daaroor uit te vind! Vir ouers: Lees hierdie leesplan saam met jou kind. Elke week sluit vier oordenkings asook ...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid