Leesplan inligting

Maak Wyse KeusesVoorbeeld

Making Wise Choices

DAG 4 VAN 4

Die vriende met wie ons onsself vereenselwig, bepaal wie ons word. Hulle kan ons óf ondersteun om die regte besluite te neem, óf ons na 'n paadjie van slegte besluite lei. Kies dus om jouself te omring met vriende wat wyse keuses maak. Kry 'n vriend soos wat Jonatan vir Dawid was, een wat jou aanmoedig om God se wysheid op te soek.



Die besluite wat ons neem bepaal die persoon wat ons word. Ons moet dus in ons dag-vir-dag oomblikke altyd na God kyk. Hy gee ons sy wysheid vir 'n doel — sodat ons die lewe kan lei wat Hy vir ons bestem het.




Ons moet bid en aan Hom verbind bly sodat, wanneer die tyd kom om te besluit, ons die regte pad sal kies. Wanneer ons die regte pad kies, kies ons dat God se wysheid bepaal wie ons is.







Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Making Wise Choices

Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif sê oor wysheid. Volg hierdie ontknoping van Nicole en haar broer Tate, wat op hulle eerste dag alleen by die huis, die slegte keuse maak om die bure se dogter, Kay...

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid