Leesplan inligting

Maak Wyse KeusesVoorbeeld

Making Wise Choices

DAG 1 VAN 4

Ons staar elke liewe dag besluite in die gesig — besluite wat ander en onsself affekteer. Dikwels is die besluit wat die maklikste voel, nie die wysste besluit nie. God se wysheid lei ons om die beste moontlike lewe te lei. Hy het belowe om vir ons sy wysheid te gee wanneer ons daarvoor vra — dus moet ons dit soek deur aan Hom verbind te bly. Dan sal ons die lewe lei wat Hy vir ons bestem het.



In hierdie episode leer ons dat ons keuses bepaal wie ons is. Nicole neem die onwyse besluit om haar vriendin, Kaylin oor te nooi, alhoewel haar ouers gesê het sy mag dit nie doen nie. Kyk in hierdie episode van Afdag, om te sien wat gebeur as Nicole nie 'n wyse keuse maak nie.







Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Making Wise Choices

Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif sê oor wysheid. Volg hierdie ontknoping van Nicole en haar broer Tate, wat op hulle eerste dag alleen by die huis, die slegte keuse maak om die bure se dogter, Kay...

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid